Drie-dae-stywesiekte

← Terug na indeks
  • Muskiete pla speenkalwers

    Ek het speenkalwers wat ek op groenweiding probeer slaggereed maak, die kalwers se huidige gewig is 330kg. Ek wil graag weet of dit my gaan baat om ‘n middel te spuit vir die muskiete aangesien die beeste glad nie optimaal kan vreet met die groot hoeveelheid muskiete hier nie. Ook wat is die maksimum effek van muskiete op 'n speenkalf se GDT? (kalwers op veld kry supermol lek by en het oorinplantate). Baie dankie
    • Stywesiektebossie vergiftiging

      Ek soek meer inligting oor vergiftiging deur die stywesiektebossie.
      • Oorsake van stywesiekte

        Wat veroorsaak stywesiekte?
        • B-Phemeral, drie-dae-stywesiekte entstof

          Kan u vir my inligting verskaf oor die nuwe drie-dae-stywesiekte entstof: B-Phemeral?
          • Immuniteit teen drie-dae-stywesiekte

            Ek wil graag uitvind of beeste immuun raak teen drie-dae-stywe-siekte as hulle dit een keer gekry het? Buks van den Berg
            • Drie-dae-stywesiekte

              Kan jy ons asb. meer inligting gee aangesien ek 'n bul het wat meer as 10 dae al lê. Wat kan mens doen of moet ek hom net los tot hy self regkom? Hy eet goed en drink genoeg water.
              • Lugblasies onder koei se vel

                'n Leser vra raad oor die blasies onder een van sy koeie se vel en 'n kundige beantwoord sy vrae.
                • Drie-dae-stywesiekte: Wat jy moet weet

                  Drie-dae-stywesiekte (DDS) is 'n siekte wat tot groot verliese in melkproduksie én selfs die dood van koeie kan lei. Weet jy waarvoor om uit te kyk en wat om te doen as DDS toeslaan?
                  • Drie-dae-stywesiekte by beeste

                    Ná die baie reën het ek baie gevalle van drie-dae-stywesiekte onder die jonger beeste gekry.