Deksiektes

← Terug na indeks
  • Behandeling van bulle vir trigomoniase

    Kan 'n 5 jaar oue bul suksesvol van trigomoniase "skoon" gemaak word? Hierdie is 'n baie uitsonderlike bul - is die risiko te groot om hom in my kudde te gebruik, al is hy reeds 3 keer skoon getoets?
    • Trigomoniase by beeste

      'n Leser wil weet hoe 'n klompie bulle vir maande saam met 'n trop koeie loop en slegs een toets positief vir trigomoniase. Dr. Faffa Malan beantwoord sy vraag.
      • Vibriose in beeste

        'n Leser wil meer inligting oor vibriose hê en dr. Faffa Malan gee raad.