BVD

← Terug na indeks
  • Kalwers met lang kloue gebore

    Ek het opgemerk dat twee van die kalwers wat gebore is ongewone lang kloue het en as gevolg daarvan het hulle probleme om maklik te loop. Hulle trap met die agterste deel van die kloue wat sagter is en dan kry hulle seer en dan loop hulle baie moeilik veral op klipperige areas. Dit is die eerste keer dat ek so iets onder die kalfies opgemerk het. By een van die kalfies kom dit voor by the voorste en agterste…
    • Gebruik van lewende BVD entstowwe

      Ek is 'n kleinboer wat vervangingverse deurlopend terughou. Ek sit eers 'n bul op ouderdom 20 maande by die verse. Ek het nou 50 verse wat wissel tussen 8-18 maande. Ek het nou almal met Titanium ge?nt. Wat is die kortste interval tussen inenting? Ek weet ek moet weer oor 'n jaar die res ent. Kan ek bv. 'n maand voor die verse bul toe gaan hul weer met die entstof ent al is dit korter as 'n jaar na…
      • Klein kalfies word gebore

        Ek het 250 koeie wat gekalf het. Vyf van die kalfies was kleiner as die res en is kort na geboorte dood. Wat is die moontlike oorsake?
        • Kalwers vrek met ooginfeksie, neusuitloopsel en diarree

            Kan een van die kundige lede vir my uitsluitsel gee oor hierdie beessiekte? Dit is 'n trop kalwers wat onlangs gespeen is. Hulle oë begin traan en hulle het ‘n geel neusuitloopsel. Hulle het temperatuur en verloor eetlus. So verswak hulle vinnig. Die oë gaan heel toe en vrot in die kassies, sodat daar later net 'n holte oorbly. Daar is ook ligte diarree. Hulle gaan nie vinnig dood nie. Diagnoses is wyd uiteenlopend by die veeartse, vanaf Slenkdalkoors,…
          • BVD-entstof en aborsies

            'n Leser vra of daar 'n verbinding tussen BVD-entstof en aborsies is en een van ons kundiges help.
            • Diarree in beeste

              'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help.
              • Die belang van beesvirus-diaree (BVD) in SA

                Wat is die pad vorentoe as BVD positief in 'n beeskudde bevestig word? 'n Kenner skryf daaroor.
                • Wat is BVD?

                  Ek hoor my buurman praat van BVD. Watter soort siekte is dit en kan dit regtig skade doen?