Blindheid

← Terug na indeks
  • Blindheid veroorsaak deur oordosering van klosantel

    Kan oordosering van wurmmiddels blindheid veroorsaak en sal dit permanent van aard wees?
    • Blindheid veroorsaak deur knopvelsiekte

      Volgens al die simptome waaroor ek opgelees het, het ek 'n knoppiesvelsiekte uitbreek in een van my koeikuddes, behalwe dat daar by my een baie kenmerkende simptoom bykom, wat nêrens genoem word nie: 'n baie akute ontsteking (etterig) in die oog wat tot blindheid lei. 'n Mens sou dink dat dit as gevolg van die steekvlie? is, maar hierdie oogontsteking kom eers te voorskyn, nadat die ander simptome, al 3 of 4 dae begin wys het. My vraag is dus:…