Besmetlike misgeboorte (BM)

← Terug na indeks
  • ‘n Dosyn dinge wat jy moet weet van beesbrusellose

    • Vyf kernfeite wat jy van beesbrusellose (Besmetlike misgeboorte – BM) behoort te weet

      Wat is die belangrikste inligting wat ek van beesbrusellose moet weet?
      • Vervoer van diere uit ‘n positiewe brusellose kudde

        Mag diere wat vir brusellose negatief toets uit ‘n positiewe kudde geneem word?
        • Beheer van brusellose in ‘n beeskudde

          Daar was ‘n paar aborsies in my koeie gewees en my veearts het bloedmonsters van die koeie geneem om hulle vir brusellose te toets. Die uitslag het teruggekom dat van die koeie positief vir die siekte is. Wat staan my nou te doen?
          • Brusellose in wild

            Is brusellose ‘n groot probleem in wild?
            • Bestuur van positiewe besmetlike misgeboorte beeste

              Ek wil graag weet wat die wetlike aspek daarvan is as my buurman beeste van ‘n ander plaas, wat reeds C gebrand is oor hulle BM positief getoets het, reg langs my in ‘n kamp kom sit het en hulle reeds 5 maande hier is. My kudde was November skoon getoets, maar my bulle wil al deur soontoe omdat daardie koeie bul soek en daar geen kalwers of beeste is wat lyk of hulle dragtig is nie.
              • Aankoop van beeste wat besmetlike misgeboorte het

                Ek het onlangs beeste wat landwyd in die Landbouweekblad en pamflette geadverteer is, aangekoop. Van die 84 koeie het 24 reeds positief getoets vir Brusellose. Die eienaar beweer hy het nie geweet nie, maar 24 uit 84 is 28% - so hy moes geweet het. Ek het nie geld vir 'n prokureur nie, en soek raad of daar enigiets anders is wat ek kan doen? Kan die staat hom nie dagvaar nie, aangesien Brusellose 'n staatsbeheerde siekte is?
                • Besmetlike misgeboorte uitbreek in ‘n kudde

                  Ek het 4 verse ingekoop ongeveer 6 maande terug en 2 van hulle het nou positief getoets vir besmetlike misgeboorte (BM). Ek vermoed die ander 2 het aangesteek omdat hulle in een kamp kalf. My kudde is laas jaar vir BM getoets en was negatief vir BM. Die positiewe diere word more geslag. Gee asb, raad of julle saamstem met my plan van aksie.