Absesse

← Terug na indeks
  • Aansteeklikheid van bakterieë wat absesse vir mens en dier veroorsaak

    Hoe aansteeklik is die bakterieë, wat absesse in diere veroorsaak, vir mens en dier?
    • Maagsere

      Ek het 'n ooi gehad wat gevrek het van 'n woeste sweer om haar hart! Ek het gister ‘n snaakse ding gehad by ‘n bokooi, sy het gelê en dit het vir my soos hartwater gelyk. Daar het skuim by die bek uitgekom soos wat met hartwater gebeur en sy het ‘n effense koors gehad. Nietemin na al die spuite het sy gevrek en het ek haar veearts toe gevat vir ‘n ondersoek. Hy het my so uur later terug…
      • Swelsels onder die oor in kalwers

        Ek het die afgelope week 'n hele paar Ngunikalwers gekry wat begin het met swellings onder die oor aan die kant van die gesig. By een kalf is dit reeds so groot soos ± 3 tennisballe. Die swelling voel kliphard en die kalwers kom nie siek voor nie.
        • Koei se neus bloei

          ’n Koei van my se neus bloei. Ek het al antibiotika gespuit, maar dit help nie. Wat kan ek doen om dit te stop? Abel van Heerden.
          • Kalfies verlam in agterlyf

            'n Leser wil raad hê oor verlamming in sy kalwers se agterlywe en een van ons kundiges help.
            • Vrae oor Corynebacterium

              'n Leser vra verskeie vrae oor Corynebacterium
              • Sitsiekte by vee

                Hoe behandel 'n mens sitsiekte by vee?
                • Is swelsel aan kalf coryne-bakterie?

                  Ek is 'n nuwe deeltydse vroue-beesboer wat nog leer. Een van my kalwers het 'n enorme swelsel aan die kant van sy gesig waaruit geel sweersel loop. Die kalf is sowat 3 maande oud en loop by die ma. Iemand het gese dit is coryne-bakterie en aanbeveel ek spuit 10 ml penisillien en 10 ml Predef. Wat is die infeksie, waarom kom dit voor (in Noordwes), is dit pynlik en aansteeklik en beïnvloed dit die groeivermoë van die kalf vorentoe?…
                  • Swere en siste

                    'n Skaap se longe vol siste en swere die lewer is bleek en lyk soos gaar lewer. - Eileen (ja&dogters@bosberg.co.za)