Aborsies, dragtigheidsverliese

← Terug na indeks
  • Leptospirose

    Wat is leptospirose?
    • Q-Koors die oorsaak van aborsies

      Die afgelope paar maande het aborsies in skape en beeste voorgekom in die Villiers–distrik en is Q-koors as die oorsaak deur Pathcare bevestig. Nog ‘n veearts het kommentaar gelewer dat hierdie siekte, wat aborsies veroorsaak en ‘n “verdwyningsfaktor van lammers” in die baarmoeder is, meer algemeen voorkom en dat die diagnose dikwels gemis word. Ek soek meer inligting oor die siekte.
      • Aborsies by vleisbeeste

        Ek het al vir meer as 10 jaar aborsies onder my koeie. Het dekseisoene , spoel bulle gereeld. Veearts laat kom en bloed-, weefselmonsters geneem. Uitslag was ensoötiese aborsie. Ingeënt daarvoor asook boerbokke tot niet gemaak op aanbeveling van veearts. Na 3jaar nog geen verbetering. Veearts weer laat monsters neem. Uitslag IBR. Spuit nie dragtige koeie Bovi-Shield en op 7-8 mnde Cattlemaster vir dragtige koeie. Gaan toe effens beter, maar kry nog so 10% aborsies op koeie en veral op…
        • Aborsiestorm in Holsteins

          Ek het ’n geslote kudde van 50 Holsteins. Help my asb! Ek het nou 5 koeie na mekaar gehad wat aborteer op ongeveer 7 maande. Die kalwers het nie hare op hulle nie. Die eerste groot kommer is besmetlike misgeboorte in die kudde. Die staatsveearts is ingeroep en die diere is gebloei onder my toesig. Die toetse negatief. Wat nou? Is daar ander faktore wat die aborsies kan veroorsaak? witpen2@gmail.com
          • Aborsies in beeste: wat doen ek?

            Watter bykomende bestuurmaatre?ls kan ek in my beeskudde implementeer? Die beeskudde is deels Neospora positief. Alle dragtige diere word jaarliks met Neoguard geënt, maar aborsies bly nog steeds onaanvaarbaar hoog (+/- 10%.) BVD asook Brucellose entings is ook op datum. Is dit raadsaam om diere te prul?
            • RB51-inenting teen brusellose in dragtige koeie

              Volgens u boek is daar `n BM entstof waarmee dragtige koeie/verse geënt kan word. Wat is die naam van die entstof en waar is dit verkrygbaar?
              • BVD-entstof en aborsies

                'n Leser vra of daar 'n verbinding tussen BVD-entstof en aborsies is en een van ons kundiges help.
                • Alles oor Besmetlike Misgeboorte (BM)

                  "Ek dink ons het nou alles wat vandag bekend is oor besmetlike misgeboorte op Vra vir Faffa. As boere dit net wil lees en toepas, gaan miljoene rande bespaar word", skryf dr. Faffa Malan.
                  • Middels en aborsies

                    'n Leser wil weet watter tipe middels nie tydens vroeë dragtigheid of dragtigheid gebruik kan word nie. Dr. Faffa Malan antwoord sy vraag.
                    • Kompensasie vir BM en TB positiewe beeste?

                      Waarom sal 'n boer BM-beeste laat uitslag teen heersende vleispryse net om BM te beveg, veral as die buurman dit nie doen nie? 'n Brusellose-koördineerder verduidelik.