Lintwurms

← Terug na indeks
  • Identifisering van beeste wat masels het

    Is daar enige manier om voordat hulle geslag word te bepaal of beeste masels het?
    • Lintwurms

      Ek het gehoor dat sommige lintwurms skadelik vir mense kan wees en selfs breinskade kan veroorsaak. Tog was ek altyd onder die indruk dat die wurm net in die dermkanaal voorkom. Kan iemand asb. meer lig werp op die onderwerp?
      • Blaaswurms – Masels

        Kan u my asb. raad gee oor blaaswurm (lintwurm)-besmetting. Die blaaswurms affekteer my Boerbokke hier in die Jansenville-distrik. Hoe kan ek die toestand beheer of van hulle ontslae raak? - Francis (Williamson-williamsom@telkomsa.net)