Ekologie

← Terug na indeks
  • Vleie, ‘n gevaar vir parasietbesmettings

    Dok, weereens baie dankie vir gister se FAMACHA kursus, baie goed gedoen. Die vraag wat ek voel nog 'n bietjie deskundige hulp nodig het, is die beheer van parasiete in vleilande. Dankie Fernando
    • Kraalmis as bogrond op weiding?

      'n Leser vra of kraalmis op weiding, wat as bogrond moet dien, die wurmbelading op die weiding sal vererger?
      • Kan ganse wat in die skape se drinkwater swem wurms veroorsaak?

        Ek het drie ganse wat bly wegloop en in die skape se krip/drinkwater gaan swem en bad. 1) Kan dit wurms of siektes by die skape veroorsaak? 2) Kan die beeste en skape dieselfde drinkbakke gebruik en is daar iets wat 'n mens in die water moet gooi om dit kiem/of virus vry te hou. 3) Omdat ek 'n beginner is, voer ek baie goed en verskeie mense het nou gese my skape is te vet. Ek meng voermal, gekapte…