Algemeen

← Terug na indeks
  • Rondewurms en kliniese tekens van inwendige parasiete in herkouers

    Gee asseblief vir ons meer inligting oor rondewurms in herkouers.
    • Wildparasiete – Lesse vir parasietbeheer in produksiediere

      Watter lesse kan ons uit die natuur leer vir die beheer van parasiete in diere?
      • Interne parasiete knou wins uit beeste

        Watter uitwerking het inwendige parasiete op die winsgewendheid van beesboerdery?
        • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

          Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
          • Slagvee vanaf kommunale grond

            Ek wil slagvee aankoop wat op kommunale grond (voormalige tuislande) in die Oos- Kaap loop. Ons besef die diere word nie ge?nt en gedoseer nie. Ek wil die diere aankoop, dan ent en doseer teen die vernaamste siektes, vir 60 dae aanhou en dan slag. 1)Is dit genoeg tyd vir die ent- en doseermiddels om moontlike siektes en parasiete teen te werk, sodat die karkasse nie afgekeur sou word nie. 2) Wat kan ek ent teen masels en hoe lank…
            • Is daar ‘n verband tussen skaap- en beesrondewurms?

              Is daar 'n verband tussen rondewurms in skaap en bees? Is dit dieselfde? Kan skaap besmet word met inwendige parasiete as hulle na bees op weiding loop?
              • Wurms in diere

                'n Leser vra raad oor wurms en dr. Faffa Malan help.
                • Wild: Lesse in parasietbeheer

                  Vier bekende veeartse neem die leser op 'n reis om te kyk na die wisselwerking in die natuur tussen parasiete, hul gashere en hul omgewing.
                  • Kan ganse wat in die skape se drinkwater swem wurms veroorsaak?

                    Ek het drie ganse wat bly wegloop en in die skape se krip/drinkwater gaan swem en bad. 1) Kan dit wurms of siektes by die skape veroorsaak? 2) Kan die beeste en skape dieselfde drinkbakke gebruik en is daar iets wat 'n mens in die water moet gooi om dit kiem/of virus vry te hou. 3) Omdat ek 'n beginner is, voer ek baie goed en verskeie mense het nou gese my skape is te vet. Ek meng voermal, gekapte…