Kursusse

← Terug na indeks
  • KI, dragtigheidsondersoek en kalfgrootmaak kursusse

    Kan u vir my kontakbesonderhede gee oor KI, dragtigheidsondersoek en kalfgrootmaak kursusse wat aangebied word? Gerhard Holtzhauzen, Nelspruit.
    • Kursusse in veeboerdery

      Is daar 'n kort kursus oor hoe om 'n beesboerdery te begin? Ek is woonagtig in die Noorde van Pretoria en sou graag meer kennis wou opdoen.