Slenkdalkoors

← Terug na indeks
  • Muskiete pla speenkalwers

    Ek het speenkalwers wat ek op groenweiding probeer slaggereed maak, die kalwers se huidige gewig is 330kg. Ek wil graag weet of dit my gaan baat om ‘n middel te spuit vir die muskiete aangesien die beeste glad nie optimaal kan vreet met die groot hoeveelheid muskiete hier nie. Ook wat is die maksimum effek van muskiete op 'n speenkalf se GDT? (kalwers op veld kry supermol lek by en het oorinplantate). Baie dankie
    • Vrae oor RVF Clone 13 entstof

      Ek het die inligting i.v.m. die Kloon 13 Slenkdalkoorsentstof soos gepubliseer in Landbouweekblad gelees en wil die volgende met u deel. Daar word spesifiek aangedui dat die enstof veilig is vir gebruik in dragtige diere. Ons het egter koeie wat gedek is, ingespuit en hoewel verskeie koeie daarna gekalf het sonder enige probleme is daar in die laaste week twee koeie vrek wat uiters ongewoon is en ek vermoed dit kan a.g.v. die entstof kan wees. Die plaas is in…
      • RVF Clone 13 entstof

        Kan u vir my meer inligting gee oor die nuwe Slenkdalkoors (Kloon 13) entstof wat pas bekendgestel is?
        • Selftoediening van Slenkdalkoorsentstof

          Terwyl ek beeste met die lewende Slenkdalkoorsentstof inge?nt het, het ek myself met ‘n klein hoeveelheid entstof ingespuit. Is dit gevaarlik?