Pasteurellose

← Terug na indeks
  • Prossesering van beeste in ‘n voerkraal

    Ek wil graag weet wat die entingsprosedure vir voerkraalbeeste is en hoeveel entstowwe met een slag toegedien kan word. Is die entstowwe nog aktief as jy alles met eenslag toedien om so stres te voorkom? Ek hoor graag van u.
    • Entstof vir pasteurellose

      Die beheer van herkouer asemhalingsiektes, deur pasteurellose veroorsaak, het sedert die 1990's meer effektief geword vanweë verbeterde entstowwe.
      • Inenting – breë spektrum-entstof

        Ek wil graag weet of daar breë spektrum-entstowwe beskikbaar is op die mark,waarmee jy skape en beeste kan ent teen die mees algemene siektes, soos bloednier, rooiwater, hartwater, lamsiekte en ander algemene siektes. Kan 'n mens ook beeste en bokke met dieselfde middels ontwurm? - Johann Nell (johann@gtss.co.za)