Middels

← Terug na indeks
  • Antibiotikaweerstand – verstandige gebruik van antibiotika

    Hoe kan ek die gebruik van antibiotika verminder en verseker dat weerstand teen antibiotika nie ontwikkel nie?
    • Onttrekkingsperiode van medisyne

      Ek het 'n hanslam met sulfadimetoksien ingespuit en daardie aand het een van my honde haar boud gebyt en die vleis uitgevreet. Dis nou 4 dae later en die lam herstel vinnig! My vraag is, op die waarskuwingsblaadjie het hulle gesê "Moenie binne 7 dae vir menslike gebruik slag nie", wat kan met die hond gebeur as hy die vleis ingeneem het? Een van my honde lyk olik en het skuim om sy bek. En sommer oor die algemeen, wat…
      • Wette wat die gebruik van medisyne en middels in diere reguleer

        Ek soek inligting oor wetgewing wat die gebruik van medisyne in diere reguleer.
        • Nabestuur van Forray 65

          Wat is die nabestuur van beeste wat Forray 65 ontvang het? Is die diere dan heeltemal naïef met geen weerstand meer oor nie en moet hulle in volwasse stadiums weer oor ingeënt en bestuur word teen rooiwaterparasiete? Het Veriban en Berenil dieselfde nagevolge? Sal bly wees as iemand wat meer kennis het van die produkte se werklike nagevolge my kan inlig. Ek het n klompie bees bestuur vir ‘n produsent in Marble Hall/Groblersdal omgewing. Hulle was blootgestel aan beide R.…
          • Die veiligheid van fenielbutasoon in voedselproduserende diere

            Is dit aanvaarbaar om fenielbutasoon in voedselproduserende diere te gebruik?
            • Hemopure

              Ek wil graag weet wat is die stand van sake wat betref die Hemopure, die beesbloedoortappings wat destyds goedgekeur is in SA. En wat is die invloed op boere, beeste en boerdery indien 'n boer van sy beeste se bloed beskikbaar stel?
              • Middels en aborsies

                'n Leser wil weet watter tipe middels nie tydens vroeë dragtigheid of dragtigheid gebruik kan word nie. Dr. Faffa Malan antwoord sy vraag.
                • Maak antibiotika diere gesond?

                  As 'n dier wat 'n bakteriële infeksie het, soos mastitis en longontsteking, met 'n antibiotikum behandel word, maak die antibiotikum die dier gesond?
                  • Werking van amitras

                    'n Leser wil meer weet oor die werking van amitras.
                    • Chemiese beheer van bosluise

                      Dit blyk al hoe moeiliker te wees om bloubosluise te beheer. Watter middels werk nog?