Knopvelsiekte

← Terug na indeks
  • Muskiete pla speenkalwers

    Ek het speenkalwers wat ek op groenweiding probeer slaggereed maak, die kalwers se huidige gewig is 330kg. Ek wil graag weet of dit my gaan baat om ‘n middel te spuit vir die muskiete aangesien die beeste glad nie optimaal kan vreet met die groot hoeveelheid muskiete hier nie. Ook wat is die maksimum effek van muskiete op 'n speenkalf se GDT? (kalwers op veld kry supermol lek by en het oorinplantate). Baie dankie
    • Entstowwe en middels geregistreer vir gebruik in dragtige diere

      Ek het onlangs verneem dat die inent van dragtige beeste teen miltsiekte nie aangedui is nie, maar ek sien nie so 'n waarskuwing op die voubiljet van die middels nie. Kan jy dit asb opklaar?
      • Inenting – breë spektrum-entstof

        Ek wil graag weet of daar breë spektrum-entstowwe beskikbaar is op die mark,waarmee jy skape en beeste kan ent teen die mees algemene siektes, soos bloednier, rooiwater, hartwater, lamsiekte en ander algemene siektes. Kan 'n mens ook beeste en bokke met dieselfde middels ontwurm? - Johann Nell (johann@gtss.co.za)