Klem-in-die-kaak

← Terug na indeks
  • Tetanus (klem-in-die-kaak)

    Waarmee kan ons 'n lam behandel- sy hele lyf is stokstyf asof hy dood is en hy ruk wanneer 'n vlieg op hom sit. Lyk asof hy baie sensitief is op sy lyf of as hy geluide hoor. Hy haal vining asem soos 'n hond wat warm kry en sukkel ook dat hy moet suip- kry nie sy bek groot genoeg oop vir tietbottel nie. Eerste keer wat ons so iets beleef en wonder wat veroorsaak dit? Lam is omtrent…
    • Inenting – breë spektrum-entstof

      Ek wil graag weet of daar breë spektrum-entstowwe beskikbaar is op die mark,waarmee jy skape en beeste kan ent teen die mees algemene siektes, soos bloednier, rooiwater, hartwater, lamsiekte en ander algemene siektes. Kan 'n mens ook beeste en bokke met dieselfde middels ontwurm? - Johann Nell (johann@gtss.co.za)