Weerstand
← Terug na indeks-
Bosluisweerstandige beeste en bosluisbeheer
Boran beeste is veronderstel om redelik bosluisbestand te wees? Kan die bees sy immuniteit teen bosluise verloor indien hulle maandeliks gespuit word? -
Ontstaan van weerstandigheid in bosluise teen dipmiddels
Ek het probleme met bosluise op my plaas deurdat dipmiddels nie meer effektief is nie. Hoe het dit gebeur dat die dipmiddels nie meer werk nie? -
Weerstand teen bosluise
Dit word vir my al moeiliker om bloubosluise op my beeste te beheer. Dit lyk of geen middel werk nie. Is daar enige raad vir my?