Middels

← Terug na indeks
  • Vergiftiging met organofosfaat

    Hoeveel boere en werkers gebruik organofosfate sonder om behoorlike voorsorgmaatreëls te tref om hulself te beskerm teen moontlike vergiftiging? Ek het iemand raakgeloop wat vergiftiging opgetel het en deur sy ondervinding met julle te deel, mag dit dalk help dat so iets voorkom kan word.
    • Uitwerking van middels op fetusse

      Ek wil graag uitvind wat die uitwerking van opgietdipmiddels op dragtige diere se fetusse is en of daar al navorsing daaroor gedoen is? Ek het ondervind dat van my kalwers [30%] wat 1-3 maande nadat ek gedip het, gebore is, sukkel om te suip of te vroeg gebore is en/of tekens van breinskade toon. Kan dit moontlik van die opgietdip wees?
      • Biologiese middel teen bosluise?

        Is daar 'n kruiemiddel of plant of aftreksel of tinktuur wat ons kan gebruik om bosluise by honde te beheer? Dr. Faffa Malan verduidelik.
        • Help aalwyn teen bosluise?

          Sekere vee- en wild-lekblokke op die mark bevat aalwyn. Dit help glo teen bosluise op vee en wild. Ek neem aan dat dit veilig is.
          • Eie dipmengsel

            My buurman maak sy eie opgietmiddel aan vir bosluisbeheer, wat is u kommentaar daarop?