-
Vir die afgelope 15 jaar gebruik ek 'n spingdip met amitras aktief daarin wat met kalk gestabiliseer word. Onlangs het ek gedip en die bosluise het nie teen die volgende dag afgeval nie. Ek is aanbeveel om, 60 bloubosluiswyfies, vir weerstandstoetse te oes en om dipmonsters, na Malalane navorsingseenheid te stuur. Ek wil hoor of of die dip vir ander bosluise (meer gasheer) ook sal werk, aangesien ek nie bloubosluise kry nie? Verder het ons grootliks die probleem met die…
-
Watter lesse kan ons uit die natuur leer vir die beheer van parasiete in diere?
-
Ek lees in LBW van 16 Nov.2012 van die 5,5,4-dipstelsel. Kan u asb. verduidelik wat dit behels?
-
Watter skade rig uitwendige parasiete in beeste aan?
-
Die bosluisseisoen lê voor, hoe moet ek parasietbeheer benader?
-
Hoe kan beeste in Mei/Junie behandel word vir bosluise via 'n lek? Sommige beeste wat wild is, kan nie in 'n kraal gejaag word nie. Hulle hare val uit en dit vertoon soos sweetsiekte. Kan mens iets soos Ivomec verdun en in 'n lek meng en so die beeste behandel?
-
Dit blyk al hoe moeiliker te wees om bloubosluise te beheer. Watter middels werk nog?
-
Hoe kan bosluise doeltreffend beheer word sonder om weerstandigheid by die bosluispopulasie te selekteer, vra 'n boer.
-
Vier bekende veeartse neem die leser op 'n reis om te kyk na die wisselwerking in die natuur tussen parasiete, hul gashere en hul omgewing.
-
Waarom moet beeste nou vir bosluise behandel word?