Bruin-oorbosluis

← Terug na indeks
  • Bosluise kan knopvelsiekte by beeste versprei

    Watter rol speel bosluise in die verspreiding van knopvelsiekte?
    • Die 5, 5, 4 dipstelsel

      Ek lees in LBW van 16 Nov.2012 van die 5,5,4-dipstelsel. Kan u asb. verduidelik wat dit behels?
      • Beeste se ore vrot

        Ek het 'n paar Bonsmarabeeste 70 km noord van Pretoria. Ek huur grond vir die boerdery en kom slegs een maal per week by my diere uit. Twee van die beeste se ore het begin vrot so 'n maand gelede. Ek wissel my dip af, maar op die oomblik gebruik ek Bayticol om die bosluise te probeer bekamp. Hulle het erg skade op hulle ore begin kry al het ons weekliks gedip. Die gevolg is dat hulle ore onophoudelik begin…
        • Bruinoorbosluise

          Watter ekonomiese invloed het bruin oorbosluise op beeste? Is die klein bosluisies wat binne-in die oor sit definitief bruin oorbosluise? Hoe behandel mens dit mees doeltreffend?
          • Korridorsiekte

            Daar het onlangs uitbreke van Korridorsiekte in die Limpopoprovinsie voorgekom. Vertel my meer van die siekte.