Weeg

← Terug na indeks
  • Praktiese weegapparaat

    Ek het met 'n BAIE klein voerkraal begin, 10 lammers. Aanvanklik was dit maklik om hulle te weeg. Sommer pens en pote in 'n sak aan 'n hangskaal. Dit raak egter nou 'n probleem om die skape in die sak te kry. Kan julle help om my probleem op te los? Net om mee af te sluit, ek is nou graad 11 en oor 5 jaar - 100 lammers in my kraal. Groete. Opkomende Boervrou vir 2015.