Voerkraal

← Terug na indeks
  • Inligting oor voerkrale

    Waar kan inligting verkry word oor vereistes waaraan ‘n voerkraal moet voldoen?
    • Spasie per bees in ‘n kraal

      Ek het 'n probleem met diefstal van my beeste. Ek is in die proses om 'n kraal te bou van bloekompale. Die kraal is slegs vir oornagdoeleindes. Hoeveel vloerspasie benodig ek per bees ( in vierkante meter), a.g.v. kostes wil ek my kraal so klein as moontlik hou.
      • Prossesering van beeste in ‘n voerkraal

        Ek wil graag weet wat die entingsprosedure vir voerkraalbeeste is en hoeveel entstowwe met een slag toegedien kan word. Is die entstowwe nog aktief as jy alles met eenslag toedien om so stres te voorkom? Ek hoor graag van u.
        • Kalwer voerkraal

          Ek het 10 ha lusern en beplan om twee jaarliks 20 ha sugargraze te kuil. Al die lande is onder bespoeiing. Op die lusern haal ek 100 bale (2.5 ton) af per hektaar, 6 snysels per jaar. Op die sugargraze behoort ek 8-10 ton per ha te kuil, 2 keer per jaar. Ek het ook sojareste tot my beskikking, ± 2000 15 kg bale per jaar. My beplanning is om weekliks 10 speenkalwers aan te koop gewig tussen 200 en…
          • Kontantvloei model vir bees-voerkraal

            Waar kan ek kontantvloeimodel vir beeste in voerkraal verkry?
            • Voeriname van speenkalf in voerkraal

              Ek wil graag weet wat is die korrelasie tussen ‘n kalf in voerkraal-toestande se gewig en die hoeveelheid kos wat hy per dag vreet. Indien daar is, hoe werk mens dit uit, en hoe akkuraat is dit? Is daar al proewe gedoen daaroor? – Beukes  (blw@zippnorth.co.za)