Vervoer

← Terug na indeks
  • Langafstand vervoer van bulle, skape en bokke

    Binnekort vervoer ons 2 jong bulle, 2 jong Damara skaapramme en 'n inheemse Xhosa bokram na Mosambiek. Die totale afstand is ongeveer 1200 km sonder oorstopfasiliteite. Dis in 'n sleepwa en agter op 'n bakkie. Ons verskaf skadunet, water en voer. Sou u kalmeermiddels of ander raad kan voorskryf?
    • Vervoer van Jerseys vanaf Vryburg na Vryheid in KZN

      Ek wil graag Jerseys skuif van Vryburg na Vryheid in Kwazulu Natal. Kan jul my asb inlig wat moet ek spuit om te verhoed dat die beeste nie doodgaan of siek word nadat hul hier by my in Vryheid Natal afgelaai word nie? Wat moet ek spuit voor hul vervoer word? (marthinus.pretorius@hydro.com)
      • Speen van kalwers, vervoer en ‘backgrounding’

        Wat is die beste om ‘n kalf direk na speen voerkraal toe te laai of om eers vir ‘n paar dae te wag voor hulle gelaai word? Wat is “backgrounding” en is daar enige voordeel daarin? Vraag: Ek wil so vyf kalwers van so 120 - 150kg vanaf die Kaap na die Noord-Kaap vervoer. Hulle sal agter op 'n gewone sleepwa wees. Daar is geen beskutting teen re?n / wind nie. Is daar enige iets waarvoor ek moet spuit om…
        • Vervoer van dragtige verse

          Is dit 'n gesonde praktyk om dragtige diere te vervoer, vra 'n leser.
          • Vervoer van dragtige diere

            Ek is aangeraai om vir my sigbaar dragtige ooie aan te koop. Wat gaan die uitwerking van vervoer op die ooie wees en hoe gaan jy die ooie hanteer as jy hulle na 'n hartwater gebied gaan neem? - L. Kellermann (jakkelsdraf@telkomsa.net)