Tatoeëring

← Terug na indeks
  • Is my brandmerk nog op my naam?

    Waar kan ek uitvind of my brandmerk nog wettig en op my naam is? Ek het al jare `n brandmerk, maar het onlangs `n stoet begin en `n 3 letter kuddekenmerk ontvang vanaf Stamboek ,wat op die dier moet wees, maar dit verskil van my oorspronklike brandmerk. Mag ek die kuddekenmerk tatoeër in die oor en my ou brandmerk brand op die dier?