Speen en speenkalwers

← Terug na indeks
  • Gespeende kalf terug by koei gesit

    Hoe lank neem 'n koei (vleisbeesras) om op te droog nadat die kalf weggeneem (gespeen) is en wanneer kan die kalf terug by die ma gesit word?
    • Koste om verse groot te maak tot speen van eerste kalf

      Ek kan 250 verse huur om groot te maak tot kalf. Wat is die koste per vers tot na 1ste kalf speen? Ek het die grond tot my beskikking.
      • Speenkalf- versus osboerdery

        : As ek met osse wil boer op die veld, op watter ouderdom sal ek die meeste wins maak? Sekere mense sê op 3 jaar. Is dit so en hoe vergelyk dit met speenkalfboerdery (ek wil so min as moontlik voer)?
        • Regte tyd om kalwers te onthoring en te speen

          Wat is die regte ouderdom om veldkalwers te speen en te onthoring? Is dit nodig om te onthoring indien die kalwers verkoop gaan word op ± 230kg?
          • Speenkalwers – gewigstoenames en bemarking

            Is dit beter om speenkalwers aan die voerkrale te verkoop of om hulle self af te rond op die veld en dan te bemark? Wat is die ideale gewigstoenames van kalwers in die voerkraal asook op die veld?
            • Bulle en speenkalwers loop saam

              Ek gaan binnekort my kalwers speen en so ook die bulle in die kudde uithaal. Is dit veilig om die bulle saam met die speenkalwers te laat loop tot en met die volgende seisoen?
              • Speen van kalwers, vervoer en ‘backgrounding’

                Wat is die beste om ‘n kalf direk na speen voerkraal toe te laai of om eers vir ‘n paar dae te wag voor hulle gelaai word? Wat is “backgrounding” en is daar enige voordeel daarin? Vraag: Ek wil so vyf kalwers van so 120 - 150kg vanaf die Kaap na die Noord-Kaap vervoer. Hulle sal agter op 'n gewone sleepwa wees. Daar is geen beskutting teen re?n / wind nie. Is daar enige iets waarvoor ek moet spuit om…
                • Speenskok

                  My man het onlangs met 'n voerkraal op ons plaas begin. Hoe oud moet ons bulkalfies wees voordat ons hulle kan speen om dan in die voerkraal te sit?En dan wil ek ook weet - wat is speenskok? Juanita
                  • Speen van kalwers

                    Hoe lank moet 'n neusring aan 'n kalf bly, sodat die kalf nie weer begin suip nie? Is daar 'n beter alternatief as die neusring?
                    • Die regte tyd om te speen

                      'n Besoeker aan landbou.com wil weet wanneer kalwers van melkkoeie gespeen moet word en as dit later is, hoe dit die ma se melkproduksie kan beïnvloed.