Slagplase

← Terug na indeks
  • Inligting oor bees se oogspier

    Waar sit 'n bees se oogspier en hoe onderskei ek wat is 'n goeie en wat is 'n swak oogspier?
    • Behandeling van plaasdreine en ontsmetting van slagplase

      Watter chemikalie?, wat nie my grondwater gaan be?nvloed nie, kan ek gebruik vir my plaasdreine en ook vir die slagpale op my plaas? Ek soek na iets wat die vaste stowwe soos bloedstolsels kan oplos en ook die reuke wegvat of verminder. Ek sal graag dan die dreinwater weer wil gebruik op groente of lusern, want water is skaars en baie duur by ons in die Noorde van Namibië.
      • Wanneer is Frieskalwers slaggereed?

        Ek het verlede jaar 2 friesbulkalwers van ongeveer 4-6 weke oud gekoop en hulle deur al die stappe van grootmaak gevat. Nou wil ek weet wanneer is hulle slaggereed. Ek het nie toegang tot skale en interessante toestelle nie.