Skut

← Terug na indeks
  • Raadop met vreemde donkies en bulle

    Ons het vroeër grond gehuur en het verbeterings aangebring, maar met die grondhervormingsproses is die kampdrade afgebreek. Dit het tot gevolg dat donkies die grond oorneem en ongewenste bulle in ons beeskudde rondloop. Hoe kan ons dit keer? - Elton G Heyman (HeymanE@mawrd.gov.na)