Sagteware

← Terug na indeks
  • Sagteware vir beeste

    Ek is opsoek na advies oor sagteware wat 'n mens kan gebruik om jou vee kudde te kan bestuur mee. As u een sal kan aanbeveel of kan se waarvoor 'n mens op die uitkyk moet wees sal ek dit baie waardeer. Groete Bossie Boshoff