Onthoring

← Terug na indeks
  • Regte tyd om kalwers te onthoring en te speen

    Wat is die regte ouderdom om veldkalwers te speen en te onthoring? Is dit nodig om te onthoring indien die kalwers verkoop gaan word op ± 230kg?
    • Nguni’s wat onthoring word

      Is dit wenslik om Nguni's te onthoring? Sal dit die beeste benadeel (behalwe dat hulle nie hulle kalfies kan beskerm nie)? Watter voordele hou dit in behalwe om te keer dat hulle velle beskadig word?
      • Probleme met horings wat afgesny is

        Ek wil graag uitvind hoekom ons Simmentalers weke nadat ons hul horings afgesny het, skielik hul koppe na die eenkant toe begin draai en duidelike pyn toon. Kry hul wurms in die plek of wat kan dit wees? Ons ontsmet dit na ons afgesny het, maar dit bly gebeur en kom uitstluitlik in ons Simmentalers voor. Ons sny ook die horings in koeler weer reeds om vlie? op die plekke te voorkom.
        • Kalf bloei dood na onthoring

          'n Leser vra raad vir een van sy kalfies wat doodgebloei het nadat sy onthoring is en een van ons kundiges help.