Neusringe

← Terug na indeks
  • Gespeende kalf terug by koei gesit

    Hoe lank neem 'n koei (vleisbeesras) om op te droog nadat die kalf weggeneem (gespeen) is en wanneer kan die kalf terug by die ma gesit word?
    • Neusringe by beeste

      Is dit normaal as die kalf se neus bloei as jy ‘n neusring insit? As dit nie so is nie wat is die korrekte manier om ‘n neusring in te sit? Waarom word ‘n neusring nie by uitgegroeide beeste ingesit nie? Help dit nie om beeste kalm te hou as ‘n mens hulle wil inspuit of dip nie? Groete, Hendro.