Melk

← Terug na indeks
  • Die betekenis van Coliforme en E. coli in die melk

    Wat is die verskil tussen coliforme en E. coli en die oorsake daarvan by melkkoeie? Ons is by n melkboerdery en ons lewer melk aan Orange Grove en met elke vrag melk wat hulle vat neem hulle monsters en gee vir ons die uitslae van bv. ons persentasie bottervet, proteïene, somatise seltellings, TCP , Coli en E. coli tellings en jy word daarvolgens betaal en bepunt. Ons verstaan nie wat die verskil tussen coliforme en E. coli is nie. Het…
    • Misdaad in die koeikudde

      Ek merk dikwels op dat kalwers agter koeie staan en melk van koeie steel wat nie hulle moeders is nie. My een buurman het dieselfde probleem ondervind. Die kriminele kalwers is altyd vet en hulle eie moeders het wel melk, wat dit duidelik maak dat die kalwers nie nodig het om melk vir oorlewing te steel nie. Dit laat my wonder dat as ek ‘n bul koop met ‘n baie goeie 100 dae massa, koop ek melk of kriminele gene?…