Kursusse

← Terug na indeks
  • Graad in landbouwetenskappe

    Ek wil graag 'n loopbaan in landbou volg. Veeteelt, verbetering, genetika, ens... Ek het reeds 'n B.Sc graad, maar ongelukkig nie B.Sc Agric nie... Is daar beurse beskikbaar en wat sou die vereistes wees om een te bekom? Hoe lyk die arbeidsmark? Is daar instansies wat indiensopleiding doen?
    • Kursusse in veeboerdery

      Is daar 'n kort kursus oor hoe om 'n beesboerdery te begin? Ek is woonagtig in die Noorde van Pretoria en sou graag meer kennis wou opdoen.
      • Wil loopbaan in landbou volg

        Ek wil graag 'n loopbaan in landbou volg: veeteelt, veeverbetering, genetika, ens. Ek het reeds 'n B.Sc graad, maar ongelukkig nie B.Sc Agric nie. Is daar beurse beskikbaar en wat sou die vereistes wees om so een los te slaan? Hoe lyk die arbeidsmark? Is daar instansies wat indiensopleiding doen?