GDT

← Terug na indeks
  • GDT van Bonsmaras

    Wat is die daaglikse toename in gewig van Bonsmarabeeste op natuurlike weiding in die Ho?veld (Rustenburg) area? Ek wil weet wat is die gemiddelde toename sodat ek kan bepaal hoeveel byvoeding ek moet gee.
    • Speenkalwers – gewigstoenames en bemarking

      Is dit beter om speenkalwers aan die voerkrale te verkoop of om hulle self af te rond op die veld en dan te bemark? Wat is die ideale gewigstoenames van kalwers in die voerkraal asook op die veld?