Drakrag

← Terug na indeks
  • Drakrag van plaas

    S T MOKOKA BOERBOKKE: My gebede is verhoor aangesien ek al lank na ‘n plasie soek om op te boer! Ek het hulp gekry om op ‘n stuk grond (440 hektaar) naby Vaalkopdam te huur. Ek het my 20 bokke en 50 beeste vanaf die kommunale gebied by Ramokokastad na die grond verskuif. My vraag is met hoeveel beeste en bokke kan ek op die grond boer? Ek sou ook graag met Dorpers wou boer. Sou dit raadsaam wees? S…
    • Drakrag en invloed van te veel beeste op weiding

      Wat is die definisie van 'n GVE en is daar riglyne vir hoe om dit uit te werk volgens die grootte van beeste? Hoe sal 50-100 te veel beeste op ‘n plaas die veld beïnvloed oor ‘n 3-5 jaar termyn? Sal speenkalwers wat 2 maande teruggehou word die veld ook 'n knou gee?