Bulle

← Terug na indeks
  • Waarna kyk jy as jy ‘n bul koop

    Ek wil graag uitvind waarna ek moet kyk as ek ‘n Simentaller bul op my baster Brahman koeie/verse wil sit. Ek is in die proses om ‘n volbloed kuddebul te koop en wil graag weet waarna ek moet oplet? Zurial
    • Hoeveel kos ‘n goeie bul?

      Dié boer moet eersdaags bulle aankoop. Is daar riglyne beskikbaar oor hoeveel hy vir bulle kan betaal? 'n Kenner gee raad.
      • Kry bultoets voor koop-transaksie

        'n Beesboer vra raad oor die keuses wat hy moet uitoefen met die koop van 'n bul vir sy kudde. 'n Veearts gee raad.
        • Berei teelbulle en -ramme voor vir paarseisoen

          Teelbulle en -ramme moet voor die aanvang van die paarseisoen 'n volledige teelgeskiktheidtoets ondergaan.
          • Raadop met vreemde donkies en bulle

            Ons het vroeër grond gehuur en het verbeterings aangebring, maar met die grondhervormingsproses is die kampdrade afgebreek. Dit het tot gevolg dat donkies die grond oorneem en ongewenste bulle in ons beeskudde rondloop. Hoe kan ons dit keer? - Elton G Heyman (HeymanE@mawrd.gov.na)