Bulle

← Terug na indeks
  • Kuddebestuur voor die dekseisoen

    Hoe berei ek my verse, koeie en bulle voor vir die dekseisoen?
    • Praktiese bulbestuur

      Ek beplan om bulle aan te koop. Het u vir my raad wat om te doen as ek hulle op die plaas aflaai en hoe moet ek hulle verder bestuur? Mnr. Arthur de Villiers, bekende Bonsmara-teler, gee raad.
      • Aggressiewe bulle

        Ek het 11 bulle wie se ouderdomme wissel van 2 tot 5 jaar (9 Charolais, 2 Limousin, 1 Bonsmara). Die Bonsmara was die dominante bul, maar ‘n Charolais het nou oorgeneem. Al die bulle het in een kamp geloop voor dektyd. Om hulle vrugbaarheid te verhoog, het ek hulle 4 weke voor dektyd met Multimin ingespuit. Ek het al 11 bulle by 250 koeie en verse in een kamp van 135 hektaar gesit op 21 Desember 2010. Ses weke na…
        • Dragtigheids- en bulondersoeke in beeste

          Ek boer in die Kosterdistrik met Brahman x Charolais beeste. Ek het 24 verse in 2009 teruggehou en in Julie 2010 ‘n Angusbul by hulle gesit. Ek het tot dusver geen tekens van dragtigheid gesien nie. Moet ek dragtigheidsondersoeke doen of hulle nog ‘n kans gee? Wessel Verwey.
          • Gevaarligte vir bulle en bulkopers

            Ek wil ‘n paar nuwe bulle aankoop maar is skrikkerig aangesien ek al ‘n nare ondervinding gehad het deurdat ek in die verlede bulle gekoop het en dat hulle na ‘n maand of twee op my plaas “uitmekaar” geval het! Watter huiswerk moet ek doen voor ek bulle koop?
            • Bulle en speenkalwers loop saam

              Ek gaan binnekort my kalwers speen en so ook die bulle in die kudde uithaal. Is dit veilig om die bulle saam met die speenkalwers te laat loop tot en met die volgende seisoen?
              • Vleisrasbulletjies: kastreer of nie?

                Ek wil graag verstaan wat die voor- en nadele van kastrasie in vleisrasbulletjies is. Op watter stadium moet dit gedoen word, indien nodig?. Die gedagte sal wees om hulle tussen speenouderdom en 24 maande te verkoop aan die voerkrale of abattoirs.
                • Mag bulle saam loop?

                  Ek verstaan dit is nie 'n goeie idee om 2 bulle saam te laat loop in dieselfde kamp nie. As die twee bulle snags saam gekraal word, met slegs 'n gewone draadheining wat hulle skei, sal hulle noodwendig die draad afbreek en met mekaar baklei? (Bulle: Angus 5jr en Bonsmara 1-2jr )
                  • Mag bulle saam loop?

                    Ek verstaan dit is nie 'n goeie idee om 2 bulle saam te laat loop in dieselfde kamp nie. As die twee bulle snags saam gekraal word, met slegs 'n gewone draadheining wat hulle skei, sal hulle noodwendig die draad afbreek en met mekaar baklei? (Bulle: Angus 5jr en Bonsmara 1-2jr )
                    • Bul gee meer bulkalwers

                      Ek boer met Simmentaler beeste in Oos-Gauteng. Ek is so halfpad deur my kalweroes en 77% van al die kalwers is bulle. Verlede jaar het ek dieselfde ervaar. Ek maak net gebruik van KI (Taurus-, Genootskap- en Privaatbulle). Een van my buurmanne het dieselfde ervaring. Wat kan dit veroorsaak?