Biosekuriteit

← Terug na indeks
  • Voorkoms van dieresiektes, hulle beheer en opstel van ‘n biosekuriteitsplan

    Waar kan ek uitvind watter dieresiektes en vergiftigings elke maand voorkom en meer inligting kry oor hoe om hulle te voorkom en te beheer?
    • Biosekuriteit in die suiwelbedryf

      Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref om te keer dat my diere siek word?
      • Biosekuriteit in die veebedryf

        Dit is belangrik vir die veeboer dat daar nie nuwe siektes sy plaas binnekom nie en daarom is 'n biosekuriteitsplan so nodig, sê een van ons kundiges.
        • Konsepplan vir veegesondheid

          'n Konsepplan vir veegesondheid is deur belanghebbendes in dié bedryf opgestel. Die riglyne kan hier gelees word.
          • Kry beeste by op nuwe plaas

            Ek het onlangs 'n plasie gekoop . Ingesluit is 34 beeste. Wat doen ek eerste om die diere se gesondheid vas te stel?
            • Boer en werkers se vee loop saam

              My plaaswerker se bokke loop soms saam met my beeste. Die bokke is nog nooit ontwurm nie. Kan die bokke die beeste met inwendige parasiete besmet?
              • Raadop met vreemde donkies en bulle

                Ons het vroeër grond gehuur en het verbeterings aangebring, maar met die grondhervormingsproses is die kampdrade afgebreek. Dit het tot gevolg dat donkies die grond oorneem en ongewenste bulle in ons beeskudde rondloop. Hoe kan ons dit keer? - Elton G Heyman (HeymanE@mawrd.gov.na)