Besigheidsplan

← Terug na indeks
  • Veekundige Dienste

    Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?
    • Beplanning van beesboerdery

      Ek en my vrou woon huidiglik in die UK, London. Ons wil graag terugkom SA toe en in die boerderybedryf betrokke raak. Ons spaar om ‘n groot gedeelte kontant te kan begin en wil meer doelgerig raak oor watter tipe bedrae geld benodig sal word ens. Ek het ‘n voorliefde vir die Beesbedryf en sou graag hierin wou begin. Daar word baie gepraat van “koop vir jou ‘n klomp koeie en huur grond” Baie manne hoor ek doen die ding…
      • Beesvleisproduksie per hektaar

        Ek is 'n kommersi?le boer en wonder - daar word so baie gepraat oor ton/ha wanneer dit by gesaaides kom - ek sal egter ook meer wil weet oor die term kg vleis/ha.
        • Besigheidsplan vir kalwers grootmaak

          Ek is nog jonk en nuut in die landbou en wil graag die dierebedryf betree. Ek wil weet wat die kostes sal wees vir die grootmaak van kalwers tot en met 6 maande ouderdom bv. melk bulkalwers? Wat moet my begroting per kalf wees vir poeiermelk en veeartsenykostes? Gaan hulle ’n nadeel hê as ek hulle op besproeide weiding laat loop waar kikoejoe en lusern saam geplant is.? Wat moet ek inreken vir my maandelikse water en krag en huur…