Voerkoste

← Terug na indeks
  • Koste en periode van voer vir kalwers

    Hoe lank moet ek ‘n kalf van 200kg voer tot ‘n gewig van 300kg. En wat is die gemiddelde koste per kalf oor daardie tydperk?
    • Lek- en voerkostes vir vleisbeeste in die Oos-Vrystaat

      Ek boer in die Oos-Vrystaat. Wat is die koste om mediumraam-vleisbeeste te laat produseer op 'n stelsel wat slegs natuurlike weiveld en aangeplante weiding insluit. Aangeplante weiding word benut vanaf middel Augustus tot middel Oktober en die res van die jaar dus op die veld. In ons omgewing is die norm om 'n onderhoudslek te gebruik vanaf Mei tot middel Augustus en dan 'n produksielek tot middel Oktober. Fosfaatlek word vir die somermaande aangewend en Maart/April 'n oorgangslek. Watter lekke…