Ekonomie

← Terug na indeks
  • Moet ek melkkudde hou of verkoop?

    Goeie more, my man melk tans 20 Switser Suiwel koeie, hy het die melkkudde by sy oorlede oupa oorgeneem wat al jare lank bestaan het. Nou al vir 'n paar jaar lank sukkel ons verskriklik om ons melk verkoop te kry as die somer aanbreek. Ons lewer gewoonlik aan plaaslike groot melkboere maar kom die somer is daar te veel melk en wil hul nie meer langer ons vars melk koop nie. Ons het al gedink om miskien kaas, jogurt…
    • Moet ek lusern plant of eerder met beeste boer?

      Ek wil graag weet of ek lusern op my grond kan plant al dan nie. Die grond is gelee in Loerie in die Ooskaap. Die bewerkbare grond oppervlak is sowat 100ha. Die grond is redelik ongelyk, en sanderig, met klipperige grond op die rante. Die grond het onbewerk gele vir die laaste 5jaar. Die lande is droe lande, met die moontlikheid van sproeier besproeiing. Gemiddelde reenval is so 650mm per jaar. Sou lusern (indien grondontleding dit toelaat) die regte ding…