Beesboerdery

← Terug na indeks
  • Hoe om jou inkomste uit vleisbeesboerdery te verhoog

    Ek het ‘n voordrag van Gerrit van Zyl oor die rol van diere-aantekening tydens Stamboek se kongres in Bloemfontein bygewoon en dit het my so beïndruk dat ek dit graag vir alle vleisboere beskikbaar wil stel. Gerrit het die voordrag verder uitgebrei en hieronder is dit beskikbaar. My dank gaan uit na hom!
    • Koste om verse groot te maak tot speen van eerste kalf

      Ek kan 250 verse huur om groot te maak tot kalf. Wat is die koste per vers tot na 1ste kalf speen? Ek het die grond tot my beskikking.
      • Moet ek lusern plant of eerder met beeste boer?

        Ek wil graag weet of ek lusern op my grond kan plant al dan nie. Die grond is gelee in Loerie in die Ooskaap. Die bewerkbare grond oppervlak is sowat 100ha. Die grond is redelik ongelyk, en sanderig, met klipperige grond op die rante. Die grond het onbewerk gele vir die laaste 5jaar. Die lande is droe lande, met die moontlikheid van sproeier besproeiing. Gemiddelde reenval is so 650mm per jaar. Sou lusern (indien grondontleding dit toelaat) die regte ding…
        • Veekundige Dienste

          Is dit die moeite werd om van ‘n veekundige se dienste gebruik te maak om my skaap- en beesboerdery te verbeter ?