Algemeen

← Terug na indeks
  • Swembad omskep as visdam

    Ek het ‘n swembad en wil weet of ek visse daarin kan sit? Is dit toelaatbaar en is die bestaande filterstelsel reg om te gebruik?
    • Koivis vrek

      Ek het my swaer se Koivisse opgepas. Eendag sien ek van die visse dryf op hul rug in die dammetjie. Ek het nog vars water ingetap, een het reggekom en ‘n ander een het gevrek.Wat kan dit wees?
      • Inleiding tot enting van visse

        In ‘n vorige vraag is ‘n paar algemene riglyne vir die behandeling van visse bespreek. Ek is sommer nuuskierig: kan visse ook geënt word en hoe word die entstowwe toegedien?
        • Verwarring oor visvolksname

          Sommige mense praat van “karpe”, ander van “karpers”. Dan het ek ook al gehoor van “graskarp” en “silwerkarp” Is dit alles dieselfde ding?
          • Inleiding tot behandeling van visparasiete

            ‘n Vorige vraag het gehandel oor die tipe parasiete wat algemeen in visse voorkom. Kan iemand asseblief ‘n paar algemene riglyne gee wat die behandeling van visse betref om van die goggas ontslae te raak?
            • Inleiding tot visparasiete

              Het iemand meer inligting oor die tipe parasiete wat algemeen in visse voorkom?
              • Forelboerdery

                Daar was al verskeie bydraes oor byvoorbeeld kurperboerdery. Kan iemand egter vir my algemene inligting gee oor forelboedery?
                • Paddas en swangerskaptoetse

                  Iemand het in ‘n gesprek genoem dat paddas in die verlede gebruik is in swangerskaptoetse. Is dit werklik so en hoe het die toets gewerk?
                  • Varswater- en soutwatervisse se beheer van soute in hulle liggame

                    In ‘n vorige antwoord oor haaivleis het die skrywer genoem dat visse in soutwater die gevaar loop om te dehidreer (water beweeg uit die vis uit en soute beweeg in die vis in). Ek neem aan dat varswatervisse met ‘n teenoorgestelde probleem sit? Hoe keer hulle dat dit gebeur?