Water

  • Watergebruiklisensie in Bloemfontein

    Deur BUTCH VAN BLERK

    Die telefoonnommer van die Bloemfontein Streekkantoor van DWS is 051- 405 9000. * Geskryf deur Adriaan Groenewald, Groenewalds Prokureurs, Humansdorp adriaan@groenewalds.com

  • Vraag oor waterregte

    Deur Jan Bezuidenhout

    Vir beantwoording van die vraag aanvaar ek dat ons nie hier te make het met water vir kommersiele doeleindes, soos byvoorbeeld besproeiing, nie, en dat die groentetuine slegs vir eie/huishoudelike gebruik is. Dis belangrik om hier in ag te neem dat ons te doen het met sogenaamde Skedule 1 water, met ander woorde water benodig […]

  • Wat moet ek doen met Art 35 (1)-brief van Waterwese?

    Deur Jan Bezuidenhout

    Eerstens: Let op die keerdatum op die skrywe en reageer betyds of vra betyds uitstel. Voltooi die aansoekvorm aan die hand van stawende dokumentasie wat betrekking het op die betrokke periode (1996-1998-1999) (“die kwalifiserende periode”), bv. permitte, waterhofbevele, ou Eskom-rekeninge, lugfoto’s, pompdata, ens, met ander woorde enige dokument wat jy as relevant beskou op jou […]

  • Waterkwota afgesny: Moet ek steeds betaal?

    Deur Jan Bezuidenhout

    Solank die toekenning binne die kwalifiserende periode toegeken was, word ‘n bestaande wettige gebruik voortgesit. Die betaling van die skematariewe is ‘n voorbeeld van sodanige verpligting, en word ook ingestel kragtens die Wet. Skematariewe word vooraf vasgestel en dan verdeel volgens elke persoon se toekenning. Een jaar van droogte of waterbeperking gee ongelukkig nie vir […]

  • Wil vloedlande omskakel na spilpunt

    Deur Jan Bezuidenhout

    Die Nasionale Waterwet fokus, met die neem van water, op daardie volume wat jy uit die waterbron neem. As jy dus dieselfde volume neem, met dieselfde patroon/tempo van onttrekking uit die rivier, is daar niks in die huidige Wet wat jou verhoed om dit op ‘n groter area te benut nie, solank jy nie die […]

  • Wat is ‘wettige gebruik’ van water?

    Deur Jan Bezuidenhout

    Hierdie watergebruik moes wettig plaasgevind het gedurende die twee jaar voor die inwerkingtreding van die Nasionale Waterwet (“die Wet”), ook genoem die kwalifiserende periode (1996-1998). Die watergebruik hoef nie gedurende die volle kwalifiserende periode plaas te gevind het nie, maar moes ten minste binne daardie tyd uitgeoefen gewees het. Dit is belangrik om daarop te […]


Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X