Vra vir Faffa

Wortels as voer vir beeste

Vraag

Watse vitamines beval wortels alles? Is dit goed om wortels vir beeste te voer? Watter groente / vrugte bevat natuurlike Vitamien A?

Antwoord

Wortels kan suksesvol gebruik word om ‘n gedeelte van die mieliemeel in ‘n rantsoen te vervang.  Die probleem is egter die hoë voginhoud van wortels.

As duimreël kan sowat 300kg vars wortels in ‘n beesvoerkraalmengsel ingesluit word wat sowat 60kg mieliemeel vervang.

Wortels is ryk aan karotene, ‘n voorloper van Vit. A.  ‘n Verdere nadeel van die gebruik van wortels in ‘n voerkraalmengsel is dat die vet geel sal word.

Geskryf deur:

Ulrich Müller

Tegniese bestuurder Voermol Voere

Pr.Sci.Nat:  400044/08

Cell:  +27 (0) 83 414 5928

Web:  www.voermol.co.za

ulrich.muller@tongaat.com 

Vir verdere inligting oor vitamien A klik op die volgende skakels

https://en.wikipedia.org/wiki/Vitamin_A

http://extension.vetmed.ufl.edu/files/2012/02/Vitamin-A-for-Beef-Cattle82011.pdf

http://newsroom.unl.edu/announce/beef/3955/22447

17 November 2016


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X