Vra vir Faffa

Wildparasiete – Lesse vir parasietbeheer in produksiediere

Vraag

Watter lesse kan ons uit die natuur leer vir die beheer van parasiete in diere?

Antwoord

Ons is in die gelukkige posisie dat ons in Suid-Afrika nog bewaringsgebiede het waar wild in hul natuurlike omstandighede aangetref en bestudeer kan word. Met wildboerdery wat nou ook al hoe meer intensief raak en waar daar deesdae met wild geboer word soos met produksiediere bv. dip- en doseringspraktyke, moet ons versigtig wees dat ons nie in die proses die diere se gene van weerstandigheid teen parasiete verlore laat gaan nie.

In die aanhangsel word beskryf hoe diere in die natuur hul parasiete,  sonder die inmenging van die mens, hanteer.

Geskryf deur: dr. Faffa Malan, prof. Ivan Horak, drs. Valerius de Vos en Jan van Wyk.

26 Desember 2013


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X