Vra vir Faffa

Wild om soetdoring en kameeldoring te beheer

Vraag

Ek boer in die Delareyville omgewing, het drie kampe op my grond (ongeveer 70 hektaar elk) wat redelik dig begroei is met soetdoring en kameeldoring boompies. Watter soort wildsbokke kan ek in hierdie kampe sit om te help met die bekamping van digte groei?

Antwoord

Elande breek take van bome flink af. Rooibokke is goed want hulle sal saailinge vreet.

Geskryf deur:

Prof. W. van Hoven DSc.  Pr.Sci.Nat.

Director of Center for Wildlife Management (Ret.)

University of Pretoria

Professor extraordinaire

North West University

Chairman: Ecolife Programmes

www.ecolife.co.za

tel. 0825573142 (mobile)

fax. 0866226916

SKYPE: woutervanhoven


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X