Vra vir Faffa

Wild: Lesse in parasietbeheer

Vraag

Vier bekende veeartse neem die leser op 'n reis om te kyk na die wisselwerking in die natuur tussen parasiete, hul gashere en hul omgewing.

Antwoord

Vraag:
Watter lesse vir parasietbeheer kan ons uit die natuur leer?

Antwoord:
Ons wil u nooi om saam met ons ‘n reis te onderneem – om te gaan kyk na wisselwerking in die natuur: die wisselwerking tussen die parasiete, hul gashere en hul omgewing. As ons maar net ons oë en ore, en veral ons denke vir die lesse van die natuur sal ontsluit, slaag ons dalk daarin om die basiese waarhede uit die natuur raak te sien, en in die produksie van ons veekuddes toe te pas.

Klik op die meegaande skakel vir die hele artikel. Dit is in ‘n PDF-formaat.

 

  • Geskryf deur: Dr. Faffa Malan, Intervet, dr. Jan van Wyk en prof. Ivan Horak, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria en dr. Valerius de Vos (Dr. De Vos was meer as 30 jaar ‘n veearts in diens van die Nasionale Kruger Wildtuin.)

    2 Oktober 2007


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X