Vra vir Faffa

Wil met groente boer

Vraag

Ek wil baie graag met groente boer, maar het nie die finansies om n trekker en implemente te kan koop nie eenmaalig nie, ek wil ploeg en plant, ek het reeds n klien bietjie knoffel geplant en groentes vir die huis, maar ek het so 21 hect wat ek kan ploeg, en as vrou so n bestaan maak, my man sal help om n trekker af te betaal, my vraag is daar sulke geleenhede?

Antwoord

Daar is beslis sulke geleenthede. Daar is deesdae ook heelwat goedkoper trekkermodelle beskikbaar. Kyk maar in landboutydskrifte vir advertensies. Banke sal gewoonlik enige nuwe trekker deur middel van ‘n huurkoop finansier.

Geskryf deur dr. Philip Theunissen philip@computus.co.za

27 Julie 2010


Kommentaar

Een kommentaar op “Wil met groente boer

  1. romie
    romie

    Ek will graag look met groente begin maar held of hump kort dankie


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X