Vra vir Faffa

Wette en regulasies wat die vleisbedryf raak

Vraag

Waar kan ek inligting kry oor wette en regulasies wat die vleisbedryf raak?

Antwoord

 

Gaan na die webwerf  (www.samic.co.za) van die Suidafrikaanse vleismaatskappy (SAMIC) of klik op
waar die volgende wette gevind sal word:
Meat Safety Act
Amended Red Meat Regulations of 2006
Gewysigde Rooivleis regulasies van 2006
Agricultural Products Standards Act of 1990
Amendmends of statutory levies
Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant
20 Januarie 2011

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X