Vra vir Faffa

Watter gevaar hou slange vir diere in?

Vraag

Watter gevaar hou slange vir diere in? Twee veeartse beantwoord dié vraag.

Antwoord

Slange is oor die algemeen sku en verkies om vinnig en stil pad te gee as hul kans kry.

Ander slange sal roerloos bly en hoop dat hul kamoeflering sal help dat hulle nie gesien word nie. Hulle pik normaalweg net uit selfverdediging as hulle bedreig of vasgekeer word of as op hulle getrap word.

Slange is gewoonlik area-gebonde en dit is aan te beveel dat jy vasstel watter slange in jou omgewing voorkom.

Twee veeartse gee raad hieroor. Klik op die skale onderaan om die antwoord te lees. Dit is in PDF-formaat.

Lees ook:

Pofadder eis amper peperduur teelhings

Johan Marais se webblad oor slange

3 November 2008


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Teken In

Ek het nie 'n rekening nie. Ek moet een skep.


Ek het my wagwoord vergeet X

Registreer

Het jy reeds 'n profiel? Teken asseblief in.


X